Te Ka is my ma!


Hallo al my tjommies! Het jy al die fliek "Moana" gekyk? As jy dit nie gekyk het nie moenie verder lees nie. 


Die storie is gelaai met 'n godin met 'n gesplete persoonlikheid, 'n dom hoender, 'n blink krap, 'n sea wat praat, seerower klappers en vele meer. Ek glo dat al die karakters maak die fliek baie interessant.









My ma is Te Ka in die regte wereld omdat sy soos 'n vulkaan spu een oomblik, dan is sy vrolik die volgende oomblik. 



Fluit, fluit, my storie is uit!   

Comments

Popular posts from this blog

Wat is my naam?

Sal jy 'n padda soen?

Die Padda Prins