Die Padda Prins


 Hallo al my tjommies! Hou julle van paddas? Ek vind die padda prins baie snaaks.


Daar is ander snaakse karakters in die fliek "Die prinses en die padda". Daar is 'n krokodil wat trompet speel, 'n vuurvliegie met stukkende tande en 'n slang wat dans.




My gunsteling karakter is die padda prins.

Wie is jou gunsteling karakter?

Tot volgende keer!

Comments

Popular posts from this blog

Wat is my naam?

Sal jy 'n padda soen?