Wat is my naam?

Hallo al my tjommies! kan julle raai wat my volle naam is? 




Hier is 'n leidraad: my bynaam is Cindy. Ek is ook bekend as Ella. Die eerste gedeelte van my naam beteken "As". Daar is tien letters in my naam.




 My name word dikwels gebruik in die sprokieswêreld. Die karakter met wie ek 'n naam deel, dra gewoonlik 'n spoggerige blou rok. Mense is jaloers op haar, omdat sy ryk geword het van niks af nie.


 Wat is my naam? 


XOXO Totsiens!     


Comments

Popular posts from this blog

Sal jy 'n padda soen?

Die Padda Prins