Oulike seerower klappers

Hallo al my tjommies! Weet jy wat is so ironies? Dit is die seerower klappers in "Moana".



Seerowers is oorspronklik skrikwekkend  maar die seerowers is meer oulik as skrikwekkend. 

'n Mens lag somer as jy  'n klein dingetjie sien. My gunsteling karakters is die seerower klappers.





See the source image


 Hulle is baie snaaks en oulik. Ek glo dat daar nie meer oulik karakters kan wees nie. 




Fluit, fluit, my storie is uit!    

Comments

Popular posts from this blog

Wat is my naam?

Sal jy 'n padda soen?

Die Padda Prins