Is koningin Elsa die sneeu koningin?

 Hallo al my tjommies! Ek het 'n belangrike vraag vir julle. Is koningin Elsa wreed of vrygewig? 



Ek glo dat sy vrygewig is. Eerstens, Elsa het saam met haar klein suster gespeel. Tweede, sy wou haar suster beskerm teen haar magiese kragte. Laastens, sy het haar suster gered met ware liefde. Sou hoe kan sy nou wreed is?


 Volgens oom Google, die fliek Frozenis gebaseer op die feeverhaal "Die Sneeu Koningin". In hierdie feeverhaalis die sneeu koningin wreed Sy ontvoor 'n klein seuntjie in die storie. 



Wat dink julle? Is koningin Elsa die sneeu koningin?

Fluit, fluit, my storie is uit

Comments

Popular posts from this blog

Wat is my naam?

Sal jy 'n padda soen?

Die Padda Prins