Ek soek Aspeostertjie se peetma

 


Hallo al my tjommies! Vandag was die slegtes day ooit!



Vandag het ek en my familie gaan vis vang in die dam. Toe ek saam met my sussies speel het ek skielik in 'n diep gat gevaI .


Die gat was vol water. Dit was op daai oomblik toe ek vir Aspoestertjie se peetma gewens het.


 Aspoestertjie se peetma sou my vinnger uit die water haal. Sy sou my klere laat droog raak en my mooi maak. 



Waarvoor wens jy?



Fluit, fluit, my storie is uit!   

Comments

Popular posts from this blog

Wat is my naam?

Sal jy 'n padda soen?

Die Padda Prins