Noem my Dopey

 Hallo al my tjommies! Vandag kan julle my Dopey noem. Weet julle wie Dopey is? 



Dopey is een van  Sneeuwitjie se sewe dwergies. 



Het julle geweet dat die oorspronklike name van die sewe dwergies verander het? Die oorspronklike name was Piepende, Doof, Bedompig, Burpy, Pofferig, Lui, en Springerig. 

Die nuwe name is Skaam, Dok, Dopey, Knorrig, Gelukkig, Slaperig en Nies. 

Dopey is my gunsteling karakter omdat hy altyd glimlag sonder moeite. 

XOXO totsien! 

Comments

Popular posts from this blog

Wat is my naam?

Sal jy 'n padda soen?

Die Padda Prins