Sal jy met 'n man trou wat jy nie ken nie?

 Hallo al my tjommies! Sal jy met 'n man trou wat jy nie ken nie? 





Ek ken een persoon wie dit sal doen. Haar naam is Anna! 

Sal jy so ontverantwooredlik wees? Nie ek nie! Ek sal eerder soos Elsa wees dan soos Anna. 

jy raai oor watter feeverhaal praat ek van? Laat ek vir jou nog 'n leidrade gee: Die verhaal gebreur in die sneeu. Daar is 'n sneeeumannrtjie wat van warm drukkies hou. Daar is ook wys en ouklike trolle. 










Het julle dit gekry? 

Tot vlogende keer!


Comments

Popular posts from this blog

Wat is my naam?

Sal jy 'n padda soen?

Die Padda Prins