Sneeuwitjie of Die slapende prinses?

 Hallo al my tjommies! Ek het 'n probleem. 


Weet julle wat die verskil tussen Sneeuwitjie en die slaapende prinses is? Vir my, lyk die stories dieselfde.


Eerstens, al  twee stories gaan oor 'n mooi prinses wat nie 'n ma het nie. 

Tweede, albei stories het 'n wreed heks. 






Derde, Albei prinses is vervloek?

Verde, albei prinses is gered deur 'n soen van 'n prins. 



Laastens, leef die paartjies gelukkig saam op die einde. 


Wat dink julle? Is die stories dieselfde? 

XOXO sien julle later! 

Comments

Popular posts from this blog

Wat is my naam?

Sal jy 'n padda soen?

Die Padda Prins